Anna Karina

Anna Karina
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Hanne Karin Blarke Bayer
Geboorte (1940-09-22)22 September 1940
Sterfte 14 Desember 2019 (op 79)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1959–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Karina (22 September 1940 – 14 Desember 2019) was 'n Franse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Woman Is a Woman (1961), Vivre Sa Vie (1962), Pierrot le Fou (1965), en Alphaville (1965).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search